2016 Veiling

Ons teelbeleid is diversiteit

Soutpansberg Bonsmara het aan gesamentlike produksieveilings vanaf 2011 deelgeneem op Tussen-i-Berge Bonsmara Veiling.  Ons eerste bul veiling is gehou op 10 September 2015 op die plaas De Ruigte te Vivo. 

Stoet sowel as kommersiële veilings word aangebied op De Ruigte.  Die infrastruktuur is sodanig dat veilings so glad as moontlik kan verloop.

 SOUTPANSBERG BONSMARA PRODUKSIEVEILING - 16/09/2016 Prys per dier

Hoogste Pryse behaal deur:

Lot 6 - Bul (BBP140009) = R 70 000.00 gekoop deur Flip Vogel van Vogel Boerdery
Lot 8 - Bul (CRV140139) = R 60 000.00 gekoop deur Pieter Wentzel van Wentzel Boerdery
Lot 5 - Bul (BBP130257) = R 55 000.00 gekoop deur Arthur de Villiers van AM De Villiers Boerdery
Lot 7 - Bul (BBP130180) = R 54 000.00 gekoop deur Aalwyn Botha van Jamba Boerdery Trust

Veiling / Auction:

Soutpansberg Bonsmara Produksieveiling

Ras / Breed:

Bonsmara Stoet

Datum / Date:

16 September 2016

Plek / Venue:

Plaas de Ruigte - Vivo

Afslaer / Auctioneer:

Mike Killassy

 

GroepVerkoopKlein Omset LaagsteGemiddeldHoogste
BONSMARA BULLE 27   1 062 000.00 26 000.00 39 333.33 70 000.00
BONSMARA KOEIE + KALWERS 16   251 500.00

11 000.0

15 718.75 17 250.00
BONSMARA DRAGTIGE KOEIE 2 16 32 000.00 16 000.00 16 000.00 16 000.00
BONSMARA DRAGTIGE VERSE 5   75 000.00 15 000.00 15 000.00 15 000.00
             
BEESTE 5 16 1 420 500.00  11 000.00  28 410.00  70 000.00

Ons ondersteun

savemor

Genetics Logo

Andre Pretorius Fotografie

 

Kontak ons

Louis vd Walt: 082 411 0796

Bouts Botha: 082 339 2471

Adres: Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

GPS: 23°02’15.92”S & 29°17’03.05”O