2017 Produksie Veiling

15 September 2017, om 11:00 Te Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

Soutpansberg Bonsmara se 2017 PRODUKSIEVEILING het plaas gevind op 15 September 2017, om 11:00 op die plaas De Ruigte te Vivo. 

Stoet sowel as kommersiële veilings word aangebied op De Ruigte.  Die infrastruktuur is sodanig dat veilings so glad as moontlik kan verloop.

 

SOUTPANSBERG BONSMARA PRODUKSIEVEILING - 15/09/2017 Prys per dier

Hoogste Pryse behaal deur:

Lot 14 - Bul (BBP140255) = R 62 000.00 gekoop deur Lukas Eksteen van Bufland Boerdery
Lot 24 - Bul (BBP140423) = R 50 000.00 gekoop deur Wouter van Amstel van XHRS Investments
Lot 7 - Bul (BBP140336) = R 50 000.00 gekoop deur Johan Diffental Venter
Lot 11 - Bul (BBP150092) = R 48 000.00 gekoop deur Flip Vogel van Vogel Boerdery
Lot 4 - Bul (BBO150001) = R 47 000.00 gekoop deur Giorgio Gadda

Veiling / Auction:

Soutpansberg Bonsmara Produksieveiling

Ras / Breed:

Bonsmara Stoet

Datum / Date:

15 September 2017

Plek / Venue:

Plaas de Ruigte - Vivo

Afslaer / Auctioneer:

Mike Killassy

 

ITEM ITEMNAME QTY MAX_AMT AVG_AMT MIN_AMT
B BUL 24,00 62 000,00 36 000,00 0,00
BS SLAG BUL 1,00 21 000,00 21 000,00 21 000,00
K KOEI 1,00 13 400,00 13 400,00 13 400,00
KD KOEI/DRAGTIG 18,00 11 600,00 5 022,22 0,00
SU SUPERS 28,00 11 000,00 9 600,00 8 200,00
VD VERS/DRAGTIG 28,00 19 000,00 12 616,07 0,00
VS VERSE/SPEEN 49,00 7 800,00 6 967,35 6 100,00
VV VERS+300KG 112,00 12 500,00 7 480,36 0,00
XC K/KALF 8,00 6 700,00 3 350,00 0,00
XG C-GRADE 24,00 16 650,00 7 497,92 0,00
XT K/TOLLIE 30,00 8 400,00 7 400,00 6 400,00

Ons ondersteun

savemor

Genetics Logo

Andre Pretorius Fotografie

 

Kontak ons

Louis vd Walt: 082 411 0796

Bouts Botha: 082 339 2471

Adres: Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

GPS: 23°02’15.92”S & 29°17’03.05”O