2017 Produksie Veiling

15 September 2017, om 11:00 Te Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

Gehalte ken nie grense nie!

ONS GLO AAN KUDDE DIVERSITEIT

Teelmateriaal, gewerf vanaf top gevestigde telers word in hierdie kudde gebruik. Toespitsing op kunsmatige-inseminasie verseker die Soutpansberg Bonsmarakudde se genetiese vordering en –variasie. Die BenguFarm Genetics tellings bestuur module word ook ingespan om genetiese teeldoelwitte te bereik.

Alle bul kalwers word aan ‘n Fase D toets onderwerp. Hierdie bulle kan met vrymoedigheid in enige kudde gebruik word. Streng seleksie word toegepas en enige bul wat nie aan ons kudde standaard voldoen nie, al het hy die toets deur gekom, word uitgeskot.

Ons besef die waarde van goeie vertroue tussen koper en verkoper: eerlike besigheidbeginsels en goeie dienslewering is die steunpilare waarop Soutpansberg Bonsmara ‘n lojale kliënte basis bou.

Veilings voorwaardes | Rules of Auction

2017 Veiling

Hier is 'n seleksie van ons bestuur se gunsteling bulle op ons veiling.

Lot NR. 1

BBP 140272

Die breedste bul in die aanbieding

Hierdie bul is voorwaar die breedste bul in die aanbieding. Hy is een blok vleis.Sy vaar is FCT000065..

lees meer oor Lot 1...

BBP 140364

Die hoogste GDT indeks van 144

‘n Netjiese gladde haar bul met goeie diepte en breedte en lengte daarby.  Sy vaar is MGH110018 wat eens die...

lees meer oor Lot 3...

Lot NR. 3
Lot NR. 4

BBP 140255

Voorblad bul!

Hier is daai voorblad bul!  Hy is donker, diep, breed en vol vleis oral. Sy los vel om sy nek...

lees meer oor Lot 4...

BBP 150040

Donker bul - seun van AG060160.

‘n Gladde haar, donker bul en seun van AG060160. Hy is vol vleis en breed tussen die oë wat dan ook regoor...

lees meer oor Lot 5...

Lot NR. 5
Lot NR. 6

JMP 120159

‘n Lang, breë, dik bul wat teel soos hy lyk

JMP120159 se gesoute kuddevaar, NFS080032, word deur Marloo Bonsmaras gekoop van Sernick ... 

lees meer oor Lot 6...

BBP 140336

Donker rooi bul met “baard”

‘n Bespierde bul en seun van AG100092 wat aan vader en moederskant gelynteel is met AG980338...

lees meer oor Lot 7...

Lot NR. 7
Lot NR. 8

BBP 140379

‘n Opvallende bul met goeie bespiering

Sy vaar is AG050366 wat stam uit RCO000091, AG980338 en dan van uit RCO000091 se kant stam hy af van...

lees meer oor Lot 8...

BBP 140250

Diep, donker, lang en breë bul. Hy dra vleis!

Soms wonder mens hoekom mens so ‘n bul nog nie gebruik het in jou eie kudde nie? Sy vaar MMJ030164,..

lees meer oor Lot 9...

Lot NR. 9
Lot NR. 11

BBP 140423

Seun van AG060160 en JMP koei

Nog ‘n AG060160 seun. Die keer by ‘n JMP koei van Jaap Prinsloo. ‘n Lang bul met goeie diepte en gladde vel...

lees meer oor Lot 11...

BBP 140437

‘n Seun van BBP110169 (vaar AG040289)

‘n Seun van BBP110169 (vaar AG040289) wat aan Bernardo Fivaz van Hoedspruit verkoop is. Hy is donker..

lees meer oor Lot 12...

Lot NR. 12
Lot NR. 13

BBP 150084

Top syfers

Breedte en diepte met die eerste oogopslag. Alhoewel die bul die tweede jongste bul van die veilings...

lees meer oor Lot 13...

BBP 150036

Nie te koop nie

Die bul praat van self. Hy is donker, lank, diep met ‘n skof en breed oor die rug en boude. Nog ‘n seun van... 

lees meer oor BBP 150036

prentjie mooi!

2017 Produksie Veiling

Lot1 - BBP140272

BBP 140272 - Die breedste bul in die aanbieding

Lot 1

lot02 BBP 140232

BBP 140232

Lot 2

lot03 BBP140364

BBP 140364- Die hoogste GDT indeks van 144...

Lot 3

Lot4 - BBP140255 voorblad bul

BBP 140255 - Voorblad Bul!

Lot 4

lot05 - BBP150040

BBP150040 - Donker bul - seun van AG060160

Lot 5

lot06 -JMP120159

JMP120159 - ‘n Lang, breë, dik bul wat teel soos hy lyk

Lot 6

lot07 - BBP 140336

BBP 140336 - ‘n Bespierde bul en seun van AG100092

Lot 7

lot08- BBP 140379

BBP 140379 - ‘n Opvallende bul met goeie bespiering

Lot 8

Lot9

BBP 140250 - Diep, donker, lang en breë bul. Hy dra vleis!

Lot 9

lot10-BBP140284

BBP140284

Lot 10

lot11-BBP 140423

BBP 140423 - Seun van AG060160 en JMP koei

Lot 11

lot12 - BBP140437

BBP140437

Lot 12

lot13-BBP 150084

BBP 150084

Lot 13

Lot14-BBP150001

BBP150001

Lot 14

lot15-BBP150028

BBP150028

Lot 15

lot16-BBP140184

BBP140184

Lot 16

lot17-BBP150070

BBP150070

Lot 17

Lot 18

Lot19

BBP150019

Lot 19

Lot 20

Lot 21

lot22-BBP150002

BBP150002

Lot 22

lot23-BBP150017

BBP150017

Lot 23

Lot24-BBP150092

BBP150092

Lot 24

lot25-BBP140286

BBP 140286

Lot 25

Lot NR. 1

BBP 140272

Die breedste bul in die aanbieding

Hierdie bul is voorwaar die breedste bul in die aanbieding. Hy is een blok vleis.Sy vaar is FCT000065..

lees meer oor Lot 1...

BBP 140364

Die hoogste GDT indeks van 144

‘n Netjiese gladde haar bul met goeie diepte en breedte en lengte daarby.  Sy vaar is MGH110018 wat eens die...

lees meer oor Lot 3...

Lot NR. 3
Lot NR. 4

BBP 140255

Voorblad bul!

Hier is daai voorblad bul!  Hy is donker, diep, breed en vol vleis oral. Sy los vel om sy nek...

lees meer oor Lot 4...

BBP 150040

Donker bul - seun van AG060160.

‘n Gladde haar, donker bul en seun van AG060160. Hy is vol vleis en breed tussen die oë wat dan ook regoor...

lees meer oor Lot 5...

Lot NR. 5
Lot NR. 6

JMP 120159

‘n Lang, breë, dik bul wat teel soos hy lyk

JMP120159 se gesoute kuddevaar, NFS080032, word deur Marloo Bonsmaras gekoop van Sernick ... 

lees meer oor Lot 6...

BBP 140336

Donker rooi bul met “baard”

‘n Bespierde bul en seun van AG100092 wat aan vader en moederskant gelynteel is met AG980338...

lees meer oor Lot 7...

Lot NR. 7
Lot NR. 8

BBP 140379

‘n Opvallende bul met goeie bespiering

Sy vaar is AG050366 wat stam uit RCO000091, AG980338 en dan van uit RCO000091 se kant stam hy af van...

lees meer oor Lot 8...

BBP 140250

Diep, donker, lang en breë bul. Hy dra vleis!

Soms wonder mens hoekom mens so ‘n bul nog nie gebruik het in jou eie kudde nie? Sy vaar MMJ030164,..

lees meer oor Lot 9...

Lot NR. 9
Lot NR. 11

BBP 140423

Seun van AG060160 en JMP koei

Nog ‘n AG060160 seun. Die keer by ‘n JMP koei van Jaap Prinsloo. ‘n Lang bul met goeie diepte en gladde vel...

lees meer oor Lot 11...

BBP 140437

‘n Seun van BBP110169 (vaar AG040289)

‘n Seun van BBP110169 (vaar AG040289) wat aan Bernardo Fivaz van Hoedspruit verkoop is. Hy is donker..

lees meer oor Lot 12...

Lot NR. 12
Lot NR. 13

BBP 150084

Top syfers

Breedte en diepte met die eerste oogopslag. Alhoewel die bul die tweede jongste bul van die veilings...

lees meer oor Lot 13...

BBP 150036

Nie te koop nie

Die bul praat van self. Hy is donker, lank, diep met ‘n skof en breed oor die rug en boude. Nog ‘n seun van... 

lees meer oor BBP 150036

prentjie mooi!

Ons ondersteun

savemor

Genetics Logo

Andre Pretorius Fotografie

 

Kontak ons

Louis vd Walt: 082 411 0796

Bouts Botha: 082 339 2471

Adres: Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

GPS: 23°02’15.92”S & 29°17’03.05”O