2018 Produksie Veiling

2018 Produksieveiling - 14 Sept 2018 om 11h00 te Plaas De Ruigte

‘n Baie donker rooi bul met ‘n reguit top lyn en goeie bouvorm. Hy het gladde haar en donker pigment. Hy is ‘n seun van AG100092 wie se oupa aan vader en moederskant AG980338 is.

Vandaar die goeie bespiering op BBP150289. Sy moeder moet ook spesiaal vermelding kry deurdat sy 8 jaar oud is met 6 kaller en ‘n 100% goed keurings syfer behaal op al haar kallers. Haar speen indeks is ook ‘n 115/5 kallers. BBP150289 sal beslis die oog trek en sal ‘n aanwins wees in enige kudde. BBP150289 het goeie melk en groei syfers en behoort uitstekende verse te teel wat terug gehou kan word vir aanteel diere.

 


2018 Produksie Veiling Gallery

Ons ondersteun

savemor

Genetics Logo

Andre Pretorius Fotografie

 

Kontak ons

Louis vd Walt: 082 411 0796

Bouts Botha: 082 339 2471

Adres: Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

GPS: 23°02’15.92”S & 29°17’03.05”O