2018 Produksie Veiling

2018 Produksieveiling - 14 Sept 2018 om 11h00 te Plaas De Ruigte

Hy is een van hierdie jaar se voorblad bulle. Effens korter op die been maar goeie lengte en bespiering met breedte daarby. ‘n Mooi donker, gladde haar bul met goeie kloue.

Sy vaar is LAR080335 waarvan ons ‘n gebruiks aandeel besit. Sy moer HJB040306 is nog steeds in die kudde en ‘n dogter van AG980338 aan vaderskant met RCO aan moederskant. Met die verskillende bestes van drie kante af kan daar net goeie gene in BBP150360 wees. Sy moer is reeds 13 jaar oud met 11 kallers met gemiddelde speen indeks van 103/9 kallers. BBP150360 kan dan ook met veiligheid op verse gebruik word. “n baie mooi bul wat nie sal teleurstel nie. Ons hou baie van die bul.

 


2018 Produksie Veiling Gallery

Ons ondersteun

savemor

Genetics Logo

Andre Pretorius Fotografie

 

Kontak ons

Louis vd Walt: 082 411 0796

Bouts Botha: 082 339 2471

Adres: Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

GPS: 23°02’15.92”S & 29°17’03.05”O