2018 Produksie Veiling

2018 Produksieveiling - 14 Sept 2018 om 11h00 te Plaas De Ruigte

Soos verwys in Lot 1 se beskrywing, is BBP150190 slegs langer in lengte as sy 3 broers. Sy melk syfer is ook dan die hoogste van die half broers.

‘n Bul wat die oog sal vang en die Kommersiële teler nie moet mis nie. Al wat ek by kan sê is dat sy moeder een van die mooiste “A” koeie was wat ons verkoop het op laasjaar se Tussen-I-Berge veiling. Sy het al reeds 2 bulle geproduseer wat op vorige veilings aangebied was. Haar 2016 bulkalf sal ook op volgende jaar se bulveiling aangebied word. BBP150190 is ook bo-gemiddeld op alle syfers.

 


2018 Produksie Veiling Gallery

Ons ondersteun

savemor

Genetics Logo

Andre Pretorius Fotografie

 

Kontak ons

Louis vd Walt: 082 411 0796

Bouts Botha: 082 339 2471

Adres: Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

GPS: 23°02’15.92”S & 29°17’03.05”O