2018 Produksie Veiling

2018 Produksieveiling - 14 Sept 2018 om 11h00 te Plaas De Ruigte

‘n Dik breë en lang bul wat vol in die dye is. Een van daardie bulle wat sy konstutisie sal behou waar hy ook al sal gaan.

BBP150316 se syfers wys ook dat hy bo-gemiddeld presteer en swaar speen kallers sal produseer. Nog ‘n seun van FCT10241 wat weer bewys dat daar goeie gene oorgedra is in die nageslag van hom. Hy is ‘n klipharde bul. Halfbroer van Lot 1,2 en 9.

 


2018 Produksie Veiling Gallery

Ons ondersteun

savemor

Genetics Logo

Andre Pretorius Fotografie

 

Kontak ons

Louis vd Walt: 082 411 0796

Bouts Botha: 082 339 2471

Adres: Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

GPS: 23°02’15.92”S & 29°17’03.05”O