2018 Produksie Veiling

2018 Produksieveiling - 14 Sept 2018 om 11h00 te Plaas De Ruigte

‘n Donker, gladde bul wat vir homself praat. As jy jouself kry, dan vang jou oog die bul tussen die ander in die trop.

Hy het goeie diepte en breed oor die rug met goeie oogbespiering. Met sy syfers kort daar ook niks. Goeie melk, groei en skrotum omvang. ‘n Goeie in verhouding bul. Sy vaar BBP110169, is ‘n seun van AG040289 wat ‘n reuse invloed in ons kudde gehad het. BBP150164 sal beslis ook uitstekende verse vir u teel, veral met die hoë melk syfers en erfdwang. Hy is ver bo gemiddeld en ‘n aanwins in die kommersiële beeskudde. Ons hou baie van die bul.

 


2018 Produksie Veiling Gallery

Ons ondersteun

savemor

Genetics Logo

Andre Pretorius Fotografie

 

Kontak ons

Louis vd Walt: 082 411 0796

Bouts Botha: 082 339 2471

Adres: Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo

GPS: 23°02’15.92”S & 29°17’03.05”O